Die sin en sintaksis in die Bantoetale

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die sin en sintaksis in die Bantoetale
 
Creator Breed, J.
 
Subject — —
Description Waar ek my ten doel stel om in hierdie rede die soek- lig op die sin en sintaksis te laat val, wil ek dit voorop stel dat die studie uit die aard van die saak alleen daarop gerig kan wees om die riglyne vir ’n sintaktiese beskrywing vir die Bantoetale te trek, en nie om ’n volledige beskrywing van die tale se sinsbou te gee nie. Die Departement Bantoetale het ’n tweeledige taak, nl. ’n praktiese en ’n akademiese; om die rede is die onderhawige probleem ’n dringende.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i4.1415
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 4 (1964); 167-177 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1415/1521
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 J. Breed https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT