Die Afrikaanse volkskultuur en die toekoms

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Afrikaanse volkskultuur en die toekoms
 
Creator Bingle, H. J.J.
 
Subject — —
Description Ek het bietjie ’n onbenydenswaardige taak vanaand, onbenydenswaardig in die sin dat die afspraak met my destyds was dat ek al die referate vooraf sou ontvang, wat my die geleentheid sou gee om hulle deur te werk en daaruit dan uit te suiwer wat gemeenskaplik is, dit wat vir ons betekenis het en dit dan hier saam te vat vir u. Ek het 'n paar van die referate wel in die hande gekry dog eers die middag voordat dit gister begin het. Ek het daardie paar kon deurkyk — dit was drie of vier — verder het ek maar nou hier moes sit en luister na wat aangebied word en nou staan ek voor die onbenydenswaardige taak om vir u daaruit die gemeenskaplike uit te suiwer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i3/4.1335
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 3-4 (1970); 318-323 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1335/1441
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 H. J.J. Bingle https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT