Koers

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Koers
 
Creator Bingle, H. J.J.
 
Subject — —
Description Toe „Koers” vir die eerste keer in Augustus 1933 uitgegee is, was dit die voortsetting van die tydskrif „Die Wagtoring” wat in gereorganiseerde vorm onder die druk van die behoeftes van ’n veranderde wêreld en nuwe problematiek verskyn het. Onder die opskrif Redaksioneel lees ons in daardie nommer o.a. „Die reorganisasie is alleen uitwendig-formeel en nie prinsipieel nie. Die grondslag en doel bly onveranderd. Die blad in sy nuwe vorm stel hom nog presies op dieselfde grondslag as Die Wagtoring, nl. op die grondslag van die Heilige Skrif. Ook wat die doel betref is daar geen verandering nie. Die blad, tog, wil ook in sy nuwe vorm presies dieselfde doen as wat Die Wagtoring gedoen het; dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op die verskillende terreine van die Iewe”.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i1.1255
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 1 (1974); 5-7 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1255/1361
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 H. J.J. Bingle https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT