Die Ekonomiese Organisasie van die Naturelle in Reserwes (II): Die Toekoms van ’n Eie Ekonomiese Organisasie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Ekonomiese Organisasie van die Naturelle in Reserwes (II): Die Toekoms van ’n Eie Ekonomiese Organisasie
 
Creator du Plessis, H.
 
Subject — —
Description Uit die voorgaande artikels oor bogenoemde onderwerp het die volgendevir ons duidelik geword:Die naturelle in die reserwes kan nie in al hul behoeftes voorsienuit die opbringste van hul produkte en vee nie.Hulle is dus verplig om ander uitweë te soek en as byverdiensteprobeer hulle geld verdien in diens van blankes.Hierdie byverdienste het om verskillende redes, sonder enigeekonomiese noodsaaklikheid, ’n hoofverdienste geword.Die gereelde arbeidsemigrasie wat hiermee saamgaan van naturelletussen die ouderdomme van tien en vyftig iagr het die laaste jareabnormale afmetinge geneem, sodat dit verreikende nadelige uitwerkingehet op ekonomiese, sosiale en godsdienstige gebied; die reserwes wordverwaarloos, die afwesigheid van so ’n groot persentasie van die manlikebevolking werk ontwrigtend in op alle sosiale verband en samelewing endit verlam alle rekonstruksiewerk op onderwys-, sending-, ekonomiese enander gebiede.Tog bestaan in die reserwes nog sosiale afhanklikheid vanmekaar tussen die lede van die verskillende organiese groepe in diestamverband, waarvan die lede nog saam verbind word aan die gemeenskaplikebodem, kultuur, taal en belange.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1940-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v7i6.1643
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 7, No 6 (1940); 17-22 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1643/1742
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1940 H. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT