Die afrikaner en sy pers*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die afrikaner en sy pers*
 
Creator Scholtz, G. D.
 
Subject — —
Description Die versoek w at van u inrigting tot my gekom het om buitengewone professor in die Persw etenskap te word, was vir my deels vererend, m aar deels het dit my in 'n moeilike posisie gestel. Dit was vir my vererend, om dat dit gekom het van 'n universiteit m et wie se Christelik- Nasionale koers ek my ten voile kan vereenselwig. Dit was dan ook vir my vererend, om dat ek daardeur in staat gestel kan w ord om die volk w aartoe ek behoort, op 'n vir my nuwe terrein te dien. As sodanig is dit vir my im m ers m oontlik om ook ’n beskeie bydrae te lewer tot die geestelike vorm ing van die jeug van ons volk. Dit het my m oeilik geval om, w aar ek reeds die m iddeljarige leeftyd bereik het, nou vir die eerste maal as dosent op te tree, aangesien ek daarvan in die verlede nie die m inste kennis en ervaring opgedoen het nie. As joernalis rig ek my im m ers tot die breë publiek deur middel van die pen. As dosent m oet ek my deur middel van die mond tot die studente rig. Dit lê voor die hand dat die eise w at so aan my gestel word, totaal anders is as dié waar- aan ek oor 'n tydperk van m eer as 'n kw arteeu as joer­ nalis gewoond geraak het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i5/6.1473
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 5-6 (1963); 345-367 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1473/1578
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 G. D. Scholtz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT