Die Republiek van Suid-Afrika in die veranderde wêreld

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Republiek van Suid-Afrika in die veranderde wêreld
 
Creator Muller, H.
 
Subject — —
Description Die tema van my referaat is die Republiek van Suid-Afrika in die veranderde wêreld. Dis ’n baie wye onderwerp en ek sal slegs sekere aspekte daarvan kan behandel. Ter inleiding wil ek kortliks stilstaan by die sogenaamde veranderde wêreld. Suid-Afrika se regstreekse optrede op die internasionale terrein dateer vir praktiese doeleindes van die skepping van die Departement van Buitelandse Sake in 1927 af. In daardie beginjare was ons optrede betreklik beperk en in ’n groot mate bepaal deur ons lidmaatskap van die destydse Britse Gemenebes.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i4.1392
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 4 (1968); 286-300 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1392/1498
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 H. Muller https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT