Darwin and Genesis

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Darwin and Genesis
 
Creator Lötter, H. P.P
 
Subject — —
Description In hierdie artikel word 'n poging aangewend om die konflik tussen Darwin se teorie van evolusie en die Christelike leerstelling van 'n Goddelike skepping uit die weg te ruim. Om die konflik goed te verstaan, word 'n kort uiteensetting gegee van die wyse waarop Christene die implikasies van die teorie van evolusie vir hul leerstelling van 'n Goddelike skepping ingesien het. Die diverse reaksies van teoloé hierop sal kortliks geskets word, waarna 'n analise van die redes vir hierdie konflik verskaf sal word, gebaseer op 'n leidraad van Hans Kiing, 'n Duitse teoloog. Die standpunt sal beredeneer word dat d it 'n spesifieke interpretasie van die Christendom was, gerugsteun deur 'n filosofies-biologiese teorie, wat verdedig is en nie die sentrale aspekte van die Christendom self nie. Laastens sal gevra word of die konflik u it die weg geruim kan word en die positiewe antwoord wat hierop gegee word, stel dat 'n korrekte interpretasie van die Bybelse skeppingsleer 'n teorie van evolusie kan akkommodeer wat geregverdigde aansprake op wetenskaplike geldigheid maak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v52i1-4.899
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 52, No 1-4 (1987); 36-47 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/899/1010
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 H. P.P Lötter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT