Sir Isaac Newton

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Sir Isaac Newton
 
Creator Venter, E. A.
 
Subject — —
Description Die geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook vrugbaar gemaak is vir die wetenskapsbeoefening. In hierdie verband sal die name van Dooyeweerd, Vollenhoven, Stoker e.a. steeds met eer vermeld word. Natuurlik het belydende Christene ook voorheen wel deeglik saamgewerk aan die gebou van die wetenskap. Die intieme verband tussen religie, wysbegeerte en wetenskaps­ beoefening is toe egter nog nie suiwer ingesien nie. Uit hier­ die tydperk dateer die arbeid van sir Isaac Newton.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i5/6.1424
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 5-6 (1964); 238-244 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1424/1530
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 E. A. Venter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT