Optimale grondgebruik as doelstelling in die landbou

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Optimale grondgebruik as doelstelling in die landbou
 
Creator von M. Harmse, H. J.
 
Subject — —
Description Veel is in die afgelope tyd gesê oor die beskerming van ons natuurlike hulpbronne. Die term natuurlike hulpbronne het uiteraard verskillende betekenisse vir verskillende persone. ’n Natuurlike hulpbron is enige kwaliteit of kenmerk van die natuur wat die mens ekonomies kan gebruik om aan sy behoeftes te voldoen. Die kenmerke en kwaliteite van natuurlike entiteite is sonder perke — grond, water, plantegroei, minerale, diere en baie meer — die variasie binne elk is ewe groot. Daar was van tyd tot tyd baie belangstelling in inventarisse oor hulpbronne; maar enige inventaris van hulpbronne is nutteloos indien dit nie gekoppel is aan ’n spesifieke ekonomiese gebruik, m.b.v. bekende tegnologie nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i6.1344
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 6 (1970); 441-448 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1344/1450
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 H. J. von M. Harmse https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT