Perceptions, Images and Stereotypes in Soviet-South African Relations - a Cognitive-Interpretive Perspective

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Perceptions, Images and Stereotypes in Soviet-South African Relations - a Cognitive-Interpretive Perspective
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — Sowjet buitelandse beleid; Suid-Afrikaan se buitelandse beleid; kognitiewe faktore; persepsies; hermeneutiek
Description Die verbetering van Sowjet-Suid-Afrikaanse verhoudings tussen 1987 en 1991 is vergesel d eur belangrike konseptuele veranderinge. Hierdie veranderinge word hier gesistematiseer en geanaliseer deur middel van ’n teoretiese strategic ten opsigte van die afleiding van persepsies. Die strategic is gebaseer op balan steorie en gebruik simboliese representasies of beelde as empiriese getuienis waaruit persepsies afgelei word. Daar word bevind dat amptelike Suid-Afrikaanse denke oor die Sowjet-Unie voor 1988 ’n bose vyand-beeld bevat het wat teen 1990 vir ’n verswakte vyand-beeld plek gemaak het. Laasgenoemde het vanaf 1990 egter meegeding met ’n potensiële bondgenoot-beeld. Sowjet-denke o or Suid-Afrika was voorheen vasgevang in die stereotipe van ’n gepolariseerde samelewing. Sedert 1987 het dit, enigsins dubbelsinnig, plek gemaak vir ’n beeld wat Suid-Afrika as ’n verbeterbare adolossent tipeer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-01-24
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v58i1.685
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 58, No 1 (1993); 109 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/685/799
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1993 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT