Die stelsel van bedryfsvryheid

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die stelsel van bedryfsvryheid
 
Creator du Toit Viljoen, S. P.
 
Subject — —
Description Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplanning, vir die koordinasie van die ekonomiese bedrywigheid. Ekonomies word alle bedrywighede voorgeskryf, gelei en beheer. Wat die beheer betref, is die burokrasie gesentraliseerd: inligting stroom na bo, beslissings na benede. Polities is die kader van die sisteem monolities: die staat stel in beginsel belang in alle aktiwiteite van sy onderdane en kan geen enkele eienskap daarvan duld wat nie strook met sy eie aard nie. Hierdie toestand van sake word kragtig gesteun deur ’n geskikte ideologie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v44i2.1114
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 44, No 2 (1979); 147-158 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1114/1223
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 S. P. du Toit Viljoen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT