Die doel en plek van liggaamlike opvoeding in die opvoedingsprogram

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die doel en plek van liggaamlike opvoeding in die opvoedingsprogram
 
Creator Smith, D. P. J.
 
Subject — —
Description Die beskaafde mens is van ’n gedurige fisieke stryd om selfbehoud en sekerheid van bestaan geleidelik onthef. Sy stryd teen die natuur is in baie opsigte grotendeels oorwin: die klimaat, deur kleding en woning;voedselversekering, deur landbou en veeteelt; beweging, deur vervoermiddels om hom te verplaas; bewerking en beskerming, deur gereedskap en wapens; hy beskik oor vaste verblyfplekke in plaas van te swerf en te soek; sodat ’n groot stuk fisieke inspanning en kragsverbruik weggeval en dus vrygekoni het vir waarneming, oordenking en organisering vansy ervaringe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1951-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v18i6.1773
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 18, No 6 (1951); 278-295 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1773/1866
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1951 D. P. J. Smith https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT