Die militêre en strategiese posisie van die republiek van Suid Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die militêre en strategiese posisie van die republiek van Suid Afrika
 
Creator Botha, Edele P. W.
 
Subject — —
Description Strategie is nie, soos die ou uitgediende begrip daarvan dit wou hê, ’n enkele skerp omlynde dogma nie. Dis ’n logiese denkwyse waarvan die doel is om ’n opponerende wil te oorwin. Strategie is dus die nasionale wil van ’n staat in operasionele hoedanigheid. Daarom sou dit ’n rampspoedige benadering vir ’n land soos Suid-Afrika wees om die begrip strategie as beperk tot die militêre terrein te sien. Gevolglik strek strategie oor die hele geïntegreerde terrein van die politiek, die diplomasie, die ekonomie, die psigologic sowel as die terreine van die veiligheidsmagte.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i2.1289
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 2 (1968); 148-155 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1289/1395
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 Edele P. W. Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT