Parent-teacher contact: A problematic matter 1

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Parent-teacher contact: A problematic matter 1
 
Creator Postma, W.
 
Subject — —
Description Doelmatige ouer-onderwyserkontak ter wille van effektiewe skoolse opvoedende onderwys word dikwels in die wiele gery deur belemmerende faktore. So kan verouderde strukture van ouerverenigings, oningeligtheid oor gesagstrukture van relevante samelewingsverbande (i.e . die ouerhuis en die skool), onaantreklike en koue skoolgeboue en negatiewe gesindhede van ouers en onderwysers teenoor mekaar doelmatige ouer-onderwyserkontak verhoed. Hierdie belemmerende faktore word in die artikel ge'fdentifiseer en daar word aangetoon hoe die betrokke faktore met behulp van bepaalde komponente van 'n samelewingsteoretiese model voorkom of uitgeskakel kan word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v52i1-4.908
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 52, No 1-4 (1987); 252-273 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/908/1019
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 W. Postma https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT