Die kommunistiese gevaar

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die kommunistiese gevaar
 
Creator Nicol, W. M.
 
Subject — —
Description Sestig jaar gelede het ons beskou dat die Kommunisme sommer een van die moontlike teorieë was vir die inrigting van ’n staat se geldsake. Vandag is die beginsels van daardie teorie tot in die fynste besonderheid uitgewerk en toegepas op een derde van die mensdom. Sy heerskappy strek van die Beringse Straat tot in die middel van Duitsland, van die Noordpoolsee tot by die Suidsee van Sjina, die grense van Indië, Iran en Turkye. Daardie gebied beslaan een kwart van die bewoonde aarde en sluit in 900,000,000 siele, sê een derde van die mensdom. Die uitbreiding duur nog voort en telkens verneem ons van pogings wat met sukses aangewend word om nuwe lande binne die invloedsfeer van die Kommunisme te bring.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1959-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i11.1704
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 11 (1959); 369-377 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1704/1802
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1959 W. M. Nicol https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT