Die invloed van die mens op die plantegemeenskappe van die Nasionale Krugerwildtuin

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die invloed van die mens op die plantegemeenskappe van die Nasionale Krugerwildtuin
 
Creator van der Schijff, H.P.
 
Subject — —
Description Uie natuurlike gemeenskap wat bestaan uit sowel plante as diere en wat in ’n groot mate deur anorganiese omgewingsfaktore beheer word, neig, hoewel dit selde bereik word, steeds tot ’n skommelende ewewig tussen anorganiese omgewingsfaktore en die biotiese komponente van die gemeenskap. Onder natuurlike toestande waar die „beskaaide mens” ’n minimale of geen invloed uitgeoefen het nie, het die plant- en diergemeenskappe hand aan hand ontwikkel en by mekaar ingepas om ’n min of meer stabiele ewewig daar te stel. Die primitiewe mens het, net soos die dier, ’n komponent gevorm van hierdie geheel en daarby ingepas.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i2.1459
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 2 (1963); 102-115 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1459/1564
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 H.P. van der Schijff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT