Geografiese invloede op ons beskawingspatroon

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Geografiese invloede op ons beskawingspatroon
 
Creator Potgieter, F. J.
 
Subject — —
Description Die opskrif van hierdie lesing lui: „Geografiese invloede op die Suid-Afrikaanse Beskawingspatroon”. Onmiddellik laat dit die vraag ontstaan wat ’n geografiese invloed nou eintlik is: hoe word dit onderskei van bv. ’n geologiese of sê m aar ’n plantkundige invloed, en is daar nou werklik iets soos ’n geografiese invloed? Met ’n lang bespreking van hierdie vrae wil ek u nie oorval nie: laat my volstaan met die verklaring dat ek vir die doeleindes van hierdie beskouing uitgegaan het van die standpunt dat die geografie die verhouding bestudeer tussen die mens en sy omgewing en dat ek as geografiese in­ vloede geneem het alle invloede wat kan uitgaan van die fisiese omgewing in die breedste sin van die woord.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i5.1378
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 5 (1966); 356-371 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1378/1484
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 F. J. Potgieter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT