Eksistensialisme in die Franse letterkunde

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eksistensialisme in die Franse letterkunde
 
Creator Teurlinckx, A. A.
 
Subject — —
Description Nooit sou die Franse jeug — en die van Europa en verder — in dié mate deur die eksistensialisme be'invloed gewees het nie, indien hierdie filosofie in wysgerige traktate sou begrawe gelê het. Die eksistensialiste het die koning van die filosofiese verhaal, Voltaire, met sukses op sy Candide- en Zadig-pad gevolg en hulle teorieë in letterkundige werke, ver- hale, romans en ook toneelstukke kwytgeraak, wat baie gelees is en waaruit ook ander literatore kragte en inspirasie geput het. Omrede daarvan is daar inderdaad baie eksistensialisme in die Franse letterkunde, maar ’n eintlike eksistensialistiese letterkunde was daar nie, en ’n Eksistensialistiese Letterkun­ dige skool het nooit bestaan nie. Ook sit hierdie eksistensialiste nie langs dieselfde vuur nie. Die Christelike eksistensialis Gabriel Marcel het op 21 April van hierdie jaar uitgevaar teen die „Sartriane” na aanleiding van die opvoering van Les Paravents, Die W indskerms van Jean Genêt in ’n Paryse staatsondersteunde teater. „Mens mag seker wees”, skryf Marcel in Les Nouvelles Littéraires, „dat die hele sartriaanse parogie sal skreeu: groot meesterwerk”. Voortgaande op sy distansiëring kan die literêre eksistensialiste in drie groepe ingedeel word: 1. Die Sartriane; 2. Die Christelike Eksistensialiste; 3. Die Onafhanklikes.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i6.1387
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 6 (1966); 446-463 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1387/1493
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 A. A. Teurlinckx https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT