Die navorsingstaak van die universiteit

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die navorsingstaak van die universiteit
 
Creator du Toit, S.
 
Subject — —
Description Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vingers, en hy weet dat die Skepper hom laat heers oor die werke van sy hande. Ons eeu kan daarvan getuig. Watter fantastiese navorsingsresultate is nie reeds bereik nie en nog steeds speur die gees van die mens verder!
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i5.1339
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 5 (1970); 361-372 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1339/1445
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 S. du Toit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT