Ontwikkelingsekonomie — Bestek en metode vir die studie daarvan

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ontwikkelingsekonomie — Bestek en metode vir die studie daarvan
 
Creator Weber, H.J.
 
Subject — —
Description Kennis van die probleme van onderontwikkelde gebiede is baie oud. Sodra verskille in ontwikkeldheid, hetsy op militêre, ekonomiese of ander gebiede duidelik word, en as sodanig erken word, wys die probleme van die minderontwikkelde gebiede hulself uit. Die ekonomiese geskiedenis is vol sodanige erkende verskille o.a. Hellenistiese kultuursentra, Imperiale Rome, Byzantium en sy florerende stadstaat; Noord- en Wes- Europa na die ontdekking van die nuwe wêreld en die vasstelling van effektiewe marinekommunikasie tussen Wes- Europa, Amerika en Oos-Asië.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i1.1259
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 1 (1974); 39-59 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1259/1365
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 H.J. Weber https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT