Genl. Koos De La Rey, die krygsman.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Genl. Koos De La Rey, die krygsman.
 
Creator du Plessis, J. S.
 
Subject — —
Description 22 Oktober is die geboortedag van genl. Koos de la Rey, wat van dag tot ons heldeverlede behoort. Vanjaargedenk ons ook op 11 Oktober die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog, sestig jaar gelede. Daarom wil ek graag by hierdie geleentheid die persoon van Koos de la Rey in herinnering roepen by wyse van hierdie artikel huldebring aan hom wat God aan ons volkgegee het op ’n tydstip toe sulke mannedringend noodsaaklik was; ’n man wat in die ure van dood en benoudheid leidingkon gee; ’n man sonder wie onsvolksgeskiedenis beslis armer sou gewees het. Aangesien hy by uitstek krygsmanen veldheer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1959-02-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v27i4.2061
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 27, No 4 (1959); 125-134 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/2061/2157
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1959 J. S. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT