Die christelike lewens- en wêreldbeskouing en die toets van die 20e eeu.*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die christelike lewens- en wêreldbeskouing en die toets van die 20e eeu.*
 
Creator Heyns, J. A.
 
Subject — —
Description Dat die Christelike lewens- en wêreldbeskouing met die 20e eeu (bedoel word die geestesstrominge van ons tyd) nie bloot deur ’n kopulatiewe,,en” maar deur die woord „toets” met mekaar verbind word, dui op die heel besondere verhouding wat daar tussen beide bestaan. Ons bedoeling is dan ook nie om ’n indringende analise van die een of van die ander te gee nie, maar om die aandag te vestig op die fundamentele antitese tussen beide.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1957-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v25i1.1978
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 25, No 1 (1957); 21-38 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1978/2071
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1957 J. A. Heyns https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT