'n Saluut aan die rektor van die P.U. vir C.H.O.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title 'n Saluut aan die rektor van die P.U. vir C.H.O.
 
Creator Coetzee, W. N.
 
Subject — —
Description As die universiteit vanaf die vroegste tye die ge- meenskap-in-klein genoem is, is die rektor van 'n moderne universiteit sekerlik die mikrokosmos van die universiteit waaraan hy verbonde is. Van hom word die gevleuelde idealisme van die akademikus asook die barre realisme van die adm inistrateur verwag; hy moet ’n profetiese visie op die lonkende horison van beginsels en ontwikke- lingspotensialiteit rig, m aar tog met albei voete op die vaste aarde van materiaal tot sy beskikking en doeltref- i’ende organisasie bly staan. Hy moet weet wat hy wil, m aar ook wat hy kan.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i7/8.1477
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 7-8 (1964); 399-400 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1477/1582
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 W. N. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT