Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel II

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel II
 
Creator Hitzeroth, H.W.
 
Subject — —
Description Die vooruitgang van die mediese wetenskap het toenemend terapeutiese tegnieke en metodes opgelewer wat dikwels met konvensionele denke en norme in botsing gekom het, voordat hulle uiteindelik deur die gemeenskap in ’n mindere of meerdere mate aanvaar is. Byvoorbeeld die eerste toediening van verdowingsmiddels tydens die geboorteproses deur die medikus Simpson (Edinburgh in 1842) het destyds van die publiek en die kerk ’n hewige reaksie ontlok. Daar is destyds onder andere die Bybelse argument aangevoer: “Met smarte sal jy kinders (moet) baar” (Genesis, 3:16). Skaars 50 jaar gelede is Margaret Sanger in die tronk gesit omdat sy geboortebeperking in die openbaar bepleit het terwyl die stigting van ’n “Institute of Family Planning” deur Marie Stopes in Londen destyds as ’n openbare skandaal beskou is. Hierdie episodes is vandag feitlik vergete geskiedenis maar hulle dokumenteer die drastiese verandering wat daar in die algemeen t.o.v. tradisionele opvattinge en norme in hierdie verband ingetree het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1975-01-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v40i2.821
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 40, No 2 (1975); 114-130 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/821/932
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1975 H.W. Hitzeroth https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT