Ons Universiteit en sy toekoms (I)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ons Universiteit en sy toekoms (I)
 
Creator Coetzee, J. C.
 
Subject — —
Description Besonder hoë eise word in ons eeu aan die universiteit gestel. Terwyl dit in vroeë eeue hom as’t ware as ’n ivoortoring kon openbaar in die volkslewe of as ’n eiland binne die groot oseaan van die maatskaplike lewensee kon handhaaf of as ’n afsydige inrigting sy eie weg van die onderrig en ondersoek van menslike kennis kon gaan, staan dit vandag midde in die stroom van die menslike denke en handeling, is dit vandag dieintellektuele kragsentrale van waar die volkslewe opgewek word, word dit dié vraagstuk waarheen allerlei wetenskaplike, kulturele en nasionalevrae vir beantwoording gestuur word, en is dit die plek waar alle volksleiersop die gebied van die wetenskap en die kuns, die kultuur en dietegniek opgelei word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1955-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v22i4.1929
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 22, No 4 (1955); 204-211 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1929/2023
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1955 J. C. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT