Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd
 
Creator Smit, E.J.
 
Subject — —
Description In Die Vaderland van 10 April 1967 het daar ’n klein persberiggie verskyn wat meld dat daar by die opgrawinge te Deir cAlla in Transjordanië onder leiding van dr. H. J. Franken ’n onbekende skrif ontdek is, „wat dui op ’n onafhanklike groep wat gedurende die Bybelse tyd in Transjordanië gewoon het”. Inderdaad is daar deur dieselfde Nederlandse ekspedisie onder die bekwame leiding van dr. Franken in 1964 al kleitablette met ’n onbekende skrif (vermoedelik dieselfde as wat die persberiggie bedoel) gevind. In ’n kort nota enkele dae na die vonds het dr. Franken by foto-afdrukke van die tablette gemeld dat sommige letters van die waarskynlik alfabetiese skrif ooreenkoms vertoon met die Fenisiese Byblosskrif van Ahiram, maar dat daar waarskynlik ook ’n Suid-Semitiese element in die skrif aanwesig is. Die tablette word gedateer in ongeveer die einde van die dertiende, begin van die twaalfde eeu v.C.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v34i6.1428
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 34, No 6 (1967); 55-78 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1428/1534
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 E.J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT