’n Literêre aspek van ons Latynse erfenis

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title ’n Literêre aspek van ons Latynse erfenis
 
Creator van der Walt, P. D.
 
Subject — —
Description Dit is die Romeine, en by name die veldheer Julius Casesar en sy legioene, wat die “Insula Batavorum” uit die mistige skemering van die prehistorie gehaal het kort voor die begin van die Christelike jaartelling. Hierdie “eiland van die Bataviere” moet verstaan word as die gebied tussen die Waal en die Ryn — die kern van die Lae Lande by die See, die latere staat Nederland. Die Bataviere was een van die baie Germaanse stamme, die ou bewoners van Noordwes-Europa, teen wie die Romeine gestuit het in hulle veroweringstogte. Volgens die Latynse geskiedskrywer Cornelius Tacitus was hulle gedugte vegters maar het vroeg ’n bondgenootskap met die Romeine aangegaan — hoewel daar ook in die verwarring wat in die Ryk gevolg het op die dood van Nero (68 nC), ’n mislukte opstand van die Bataviere was onder leiding van Cajus Julius Civilis.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i4.1268
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 4 (1974); 185-201 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1268/1374
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 P. D. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT