Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek*
 
Creator Grobler, J. H.
 
Subject — —
Description Die Landbounavorsingsinstituut van die Hoëveldstreek te Potchefstroom is die sentrum van navorsing vir die Hoëveldstreek, een van die sewe ekologiese landboustreke waarin die Republiek onderverdeel is. Met sy na- genoeg 11,500,000 morg boerdery-oppervlakte is dit die derde kleinste streek en beslaan dit slegs 11.1% van die totale oppervlakte van die Republiek. Die 4,389,881 morg grond onder bewerking verteenwoordig egter 51.8% van die totale bewerkte grond in die Republiek. Behalwe 'n klein gedeelte wat onder besproeiing is, word die grond aangewend vir droëland-boerdery. Dit beteken dat die sukses van die oeste in ’n groot mate afhanklik is van klimaatsomstandighede. Tot dusver het die mens nog nie daarin geslaag om die makro-klimaat in enige mate te beheer om daardeur risiko’s in die boerdery uit te skakel nie. Die grondklimaat kan egter beheer word deur agronomiese praktyke soos bv. deur die daarstelling van ’n „grondkombers” om verdamping te beperk en om so- veel as moontlik vog te bewaar vir plantegroei.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i10.1486
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 10 (1964); 581-592 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1486/1591
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 J. H. Grobler https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT