Universitêre Musiekstudie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Universitêre Musiekstudie
 
Creator Van der Walt, J. J.A.
 
Subject — —
Description Soos taamlik algemeen bekend, is die propedeutiese studie vir teologie, filosofie en medisyne aan die Middeleeuse universiteit georganiseer in die facultas ar- tium. Hierdie fakulteit, die voorganger van die huidige fakul- teit Lettere en Wysbegeerte, het die sogenaamde artes liberates of sewe vrye kunste omvat. Die artes liberates het in algemene sin die kennis ingehou wat as essensieel beskou is in die Antieke en Middeleeuse opvoeding van die vry burger, in teenstelling met die meestal meganiese bedrywighede van die slawe en lyfeienes. Die sewe vrye kunste het bestaan uit die drie taalkundige dissiplines van die Trivium, nl. gram- matika, dialektiek en retoriek, en die vier matematiese dissi­ plines van die Quadrivium, nl. geometrie, aritmetika, astrono- mie en musiek. Die woord „ars” moet hier nie as 'n sinoniem van die modeme begrip „kuns” verstaan word nie, aangesien onder „ars” in die Antieke en Middeleeue nie in die eerste plek die tegniese beheersing van die verskillende dissiplines ver­ staan is nie, maar eerder die wetenskaplike ondersoek en geestelike deurvorsing van hulle wese en opvoedkundige waarde.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i3.1405
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 3 (1964); 75-95 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1405/1511
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 J. J.A. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT