Regsvorming en regshandhawing in die toekoms, gebaseer op die grondslae van die verlede: ’n Taakstelling

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Regsvorming en regshandhawing in die toekoms, gebaseer op die grondslae van die verlede: ’n Taakstelling
 
Creator de V. Hugo, G. F.
 
Subject — —
Description Regsvorming is kultuurvorming en as sodanig val hierdie tipe van kultuurvorming binne die algemene tema van hierdie lesings, naamlik kultuurbestemming. Rondom die stelling dat regsvorming kultuurvorming is ontstaan ’n menigte vrae wat van diep-ingrypende betekenis is en wat ’n wysgerige, meer bepaaldelik ’n regswysgerige, onderbou veronderstel waarop ingegaan moet word om die onderwerp in wat m.i. die juiste perspektief is te sien. Voordat hierop ingegaan word wil ek dadelik sê dat ek regshandhawing binne die bestek van die tema as ’n onderdeel van die proses van regsvorming sien en dit as sodanig wil behandel. Vanselfsprekend moet die behandeling, soos die tema vereis, aansluiting by die verlede vind maar dan tog so dat daar een en ander aan die lig kom wat hopelik as riglyne vir die toekoms mag dien.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i5.1325
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 5 (1969); 371-390 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1325/1659
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 G. F. de V. Hugo https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT