Berge, word lug! Werklikheid, word water

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Berge, word lug! Werklikheid, word water
 
Creator Viljoen, Hein
 
Subject — —
Description Breyten Breytenbach is vandag erg omstrede; sy werk ook. Omstrede in die eerste instansie om sy politieke betrokkenheid. Hy skryf iramers (of haal aan) "The duty of the artist is to overthrow his government" (Boom p 119). Sy digbundel Skrytj om 'n sinkende skip blou te verf (1972) is om politieke redes verbied - twee jaar nadat dit verskyn het. Sy jongste prosaboek, 'n Seisoen in die paradys (ironiese sinspeling op Rimbaud se Une Saison en enfer), sal - uit vrees vir sensuur om politieke redes - waarskynlik nooit verskyn nie (Anon 1975a kol 1). 'n Paar hoofstukke daarvan het darem al in Rapport verskyn (Breytenbach 1974c). By sy verhoor in Pretoria het Breytenbach onder andere om verskoning gevra vir die dinge wat hy in Skryt geskryf het, maar dit het sy omstredenheid eerder vererger. Hierdie dinge mag nie uit die oog verloor word nie, omdat dit neig om die oordeel oor sy werk te vertroebel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i3/4.1243
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 3-4 (1976); 150-167 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1243/1351
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 Hein Viljoen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT