Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III
 
Creator Hitzeroth, H.W.
 
Subject — —
Description Met die ontwikkeling van effektiewer medies-genetiese metodes van behandeling (vgl. Deel II) sal — so word daar gemeen — die latente eugenetiese doelstellings en ideale van weleer tans eerder verwesenlik kan word. Die na-oorlogse ontplooiing van eugenetika soos veral gedokumenteer tydens die CIBA-Simposium (1962) in Londen het dan ook baie opspraak verwek. Die grondslag wat daar gelê is, was grootliks rigtinggewend vir alle daaropvolgende besprekings van eugenetika. By die toekomstige verwesenlik wesenliking van eugenetiese ideale, moet hoofsaaklik twee uiteenlopende terreine onderskei word, nl. eugenetika in die streng sin van die woord en eufenika. Eersgenoemde is toegespits op ’n egte en oorerfbare verbetering van die genetiese sam estelling van die mens, d.w.s. ook van sy kiemselle, terwyl laasgenoemde toegespits is op die fenotiese kompensasie van liggaamlike gebreke. Albei benaderings word dikwels in ’n wye sin as “eugenetika” saam groepeer en ook aanvullend tot mekaar gepropageer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1975-01-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v40i3.830
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 40, No 3 (1975); 188-127 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/830/941
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1975 H.W. Hitzeroth https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT