Grieks aan die P.U. vir C.H.O.*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Grieks aan die P.U. vir C.H.O.*
 
Creator Grobler, J.H.
 
Subject — —
Description Met hierdie rede word betoog dat die patroon van die studie van Grieks wat deur die Atheners vier tot vyf eeue v.C. daargestel is en deur die Alexandryne en Pergamon van drie eeue v.C. tot drie eeu n.C. verder gevorm is, deur die eeue nagevolg is, telkens met die oogmerke wat gepas het by die bepaalde tye, tot in die twintigste eeu. Volgens hierdie patroon is Attiese Grieks bestudeer. Die Attiese Grieks is die literêre taal, die skryftaal, van Athene in die vyfde en vierde eeue v.C. Hierdie tradisie is ook aan die P.U. vir C.H.O. nagevolg. Aan hierdie Universiteit is die studente van Grieks hoofsaaklik, indien nie uitsluitlik nie, voornemende teologiese studente.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i1.1373
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 1 (1967); 80-98 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1373/1479
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 J.H. Grobler https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT