Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.
 
Creator van Dyk, T. A.
 
Subject — —
Description Na die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee ondersoeke wat onafhanklik van mekaar in die R.S.A. uitgevoer is, het aangetoon dat oor ’n periode van 10 jaar meer as 80% van dié wat matrikuleer as universiteitstudente geregistreer word. In 1955 het dr. A. L. Kotzé, die huidige Direkteur van Onderwys in Transvaal, bekend gemaak dat 78% van dié leerlinge wat aan die einde van 1954 gematrikuleer het, tot inrigtings vir Hoër Onderwys toegetree het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i1.1293
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 1 (1969); 76-82 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1293/1399
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 T. A. van Dyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT