Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Dat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou kan voorstel wanneer jy jou in ’n tradisionele Potchefstroomse gevoel van ingeslotenheid buite rondbeweeg. Wanneer ’n Suid-Amerikaanse geleerde wat klip- harde tegnies-natuurwetenskaplike werk doen aan een van ons Suid-Afrikaanse buur-universiteite, agter sy ingewikkelde appa- raat met knoppies en draadjies en wysertjies jou in sy vreemde Engels sit en inlig oor wat hy alles weet van hierdie man, nie net wat sy persoon betref nie, maar veral ook wat betref die ,,lig- ging” van sy standpunt in die huidige ontwikkelende bestel in Suid-Afrika, dan besef jy werklik dat daar ’n baie wye belang- stelling in hom is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i3.1210
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 3 (1977); 238-242 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1210/1319
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT