Die vrye markstelsel as ekonomiese stelsel

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die vrye markstelsel as ekonomiese stelsel
 
Creator Boshoff, C. H.
 
Subject — —
Description Oor hierdie saak is reeds uiteenlopende standpunte ingeneem. Die verskyning van die Wiehahn- en Riekertverslae op die arbeidsterrein, die De Kockverslag oor ons wisselkoersbeleid en die gedagte van ’n konstellasie van Suider Afrikaanse state het hierdie saak weer opnuut na vore gebring. Die rede daarvoor is dat al hierdie sake uitgaan van die uitbouing van die vrye markstelsel ter oplossing van ons ontwikkelingsprobleme. Van belang is die feit dat die vrye markstelsel hier tersprake is, en nie die kapitalisme nie. Dit is dus nodig dat ons onsself opnuut weer afvra wat hierdie stelsel presies is en wat dit beoog.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v44i5.1127
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 44, No 5 (1979); 314-327 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1127/1236
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 C. H. Boshoff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT