Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Augustinus se de civitate dei in historiese perspektief
 
Creator d' Assonville, V. E.
 
Subject — —
Description Op 24 Augustus in die jaar 410 n.C. het daar iets plaasgevind wat nie alleen in die destydse wêreld ’n verskriklike, skokkende gebeurtenis was nie maar ook vir die Christendom, en met name die kerk, onberekenbare gevolge ge- had het: Die magtige Rome het geval! Op daardie dag het die Gote met hulle koning Alarik die eertyds gevierde hoofstad van die hoog geroemde Romeinse Ryk ingeneem en dit m et hulle hordes geplunder. Na twaalf eeue om presies te wees: 1 163 jaar na sy stigting — het Rome ondergegaan.1 En daarmee het ’n mite van twaalf eeue ondergegaan.2 Daarmee het ’n eeue- oue heidense staatsfilosofie ook ineengestort. Maar, meer nog, met die val van Rome in die begin van die vyfde eeu het die gangbare beskouing van die kerk dramaties, heeltemal ingetuimel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i1.1137
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 1 (1980); 42-53 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1137/1246
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 V. E. d' Assonville https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT