Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*
 
Creator Swart, N. J.
 
Subject — —
Description Swaziland kan ekonomies as 'n integrale deel van die Republiek Suid-Afrika beskou word. In die afgelope tyd is 'n toenemende belangstelling in die ontwikkeling van die ekonomiese potensiaal van Swaziland ge- openbaar. Hierdie tendens tree nog sterker na vore as in aan- merking geneem word dat Swaziland ’n groter ekonomiese potensiaal as beide Betsjoeanaland en Basoetoland besit ter- wyl dit geografies die kleinste Hoëkommissarisgebied is. Die probleem lê dus nie in die soek na die ekonomiese potensiaal nie maar in die skepping van gunstige toestande vir die ont­ wikkeling van die reeds bekende bronne. Die belangstelling is verder gestimuleer deur die Ekonomiese Sending wat in Julie 1959 aangestel is (in samewerking met die Intemasionale Bank vir Rekonstruksie en Ontwikkeling) met die doel om ondersoek in te stel na die bronne en vereiste vir ontwikkeling van die drie Hoëkommissarisgebiede en om aanbevelings t.o.v. moontlike ontwikkeling te maak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i9.1440
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 9 (1965); 425-460 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1440/1545
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 N. J. Swart https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT