Die kerk en die Islam in Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die kerk en die Islam in Afrika
 
Creator Marais, Ben
 
Subject — —
Description Die koms van die Islam na Afrika het die posisie van die Christelike kerk radikaal verander en tot vandag toe ’n byna onoorkomelike versperring in groot dele van Afrika opgewerp. Op daardie véraf dag in die jaar 640 toe die Arabiese magte onder hulle groot veldheer Amr Ibn-Al-As die Nyldal binne- geval het, het min mense besef dat een van die beslissende ure van die geskiedenis aangebreek het. Was hierdie Arabiere dan nie m aar 'n versameling amperse nomades wat daar in die Hédaj, die hoogland van Arabië begin beweeg het nie? Hul het weliswaar Sirië en Palestina oorrompel en Jerusalem en Damaskus, die ou Christelike stede, beset. Maar nou (640 n.C.) agtien jaar na die hejira, die geboortejaar van die Islam toe die profeet Mohammed van Mekka na Medina gevlug het en agt jaar na die dood van Mohammed, ruk hierdie leër oor die grense van Klein-Asië. Die Nyldal en Afrika lê op hulle pad. Kalief Omar, die opvolger van Mohammed, was self bekom- merd en daarom het hy 'n boodskapper agter sy groot gene- raal aangestuur met die opdrag om om te draai as hy nog nie in Egipte is nie. Indien hy wel reeds die grens oor is, moes hy onder die seën van Allah sy operasies voortsit.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i3.1359
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 3 (1965); 173-185 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1359/1465
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 Ben Marais https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT