Konsepsie Christelik-nasionaal

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Konsepsie Christelik-nasionaal
 
Creator Snyman, P.
 
Subject — —
Description In sy artikel soek dr. J.H. van Wyk na ’n omvattender en indringender plaasvervanger vir die begrip Christelik-Nasionaal. Dit doen hy deur: * kritiek te lewer op die naam „Christelik-Nasionaal”; * in die plek daarvan voor te stel die uitdrukking: „Koninkryks-”. Sy artikel getuig van ernstige en oorspronklike denke. ’n Mens kan dan ook waardering hê vir sy bydrae in hierdie verband. Veral sy waarskuwing dat gewaak moet word teen ’n genasionaliseerde Christendom is beslis tydig en nodig.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v44i2.1113
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 44, No 2 (1979); 144-146 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1113/1222
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 P. Snyman https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT