Die ekonomiese in perspektief

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die ekonomiese in perspektief
 
Creator Stoker, H. G.
 
Subject — —
Description Die kern van my betoog in die diskussie1)oor die ekonomiese sou ek asvolg wil stel. Ook in die ekonomie (as gegewe enas vakwetenskap) behoort met die(betrokke faset van die) beeld van Godrekening gehou te word. Waar (volgensdie kosmiese dimensie van gebeur-tenisse) kringe van bv. kuns en wetenskapteleologies af (afgerond) is insover hulle in eie kring hul bestemmingvind, daar is die ekonomiese teleologiesonaf, omdat die ekonomiese ’n eksternebestemming het, nl. die doelmatigevoorsiening aan ander kringe van goederewat hulle as middele nodig het virdie behartiging van hul betrokke take.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1959-02-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v27i3.2055
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 27, No 3 (1959); 97-102 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/2055/2149
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1959 H. G. Stoker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT