Die apologetiese taak van die kristelike wysbegeerte*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die apologetiese taak van die kristelike wysbegeerte*
 
Creator van Rooy, J. C.
 
Subject — —
Description Die Wysbegeerte stel sig tot taak om ’n beredeneerde verklaring te gee van alle bestaande as geheel geneem, van die heelal as heelal. Om sy doel te bereik moet die wysbegeerte uitgaan van die resultate van die wetenskap. Nie dat die wysbegeerte niks anders sou wees as ’n samevatting van die resultate van die besondere wetenskappe nie. Nee, hoewel op wetenskap gegrond, trag die wysbegeerte om bo die wetenskap uit te strewe en deur tedring tot die prima principia. Die wysbegeerte wil die laaste gronde van alle dinge ondersoek om daarop ’n wereldbeskouing te bou.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1954-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v22i2.1892
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 22, No 2 (1954); 101-108 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1892/1984
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1954 J. C. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT