Reg en plig insake onregmatigheid

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Reg en plig insake onregmatigheid
 
Creator van der Vyver, J.D.
 
Subject — —
Description Dit gaan hier oor die vraag wat die wese van onregmatigheid/wederregtelikheid in privaatregtelike sin is. In die breë kan gekonstateer word dat onregmatigheid ’n kwalifikasie van die juridiese handeling is; en verder dat die onregmatigheid van ’n handeling geleë is in die strydigheid van daardie handeling met ’n gebod of verbod van die positiewe reg. Daaroor bestaan betreklik eenstemmigheid. Maar aangaande die vraag wat in hoofsaak deur spesifiek die privaatreg gebied en verbied word, aan die hand waarvan onregmatigheid in privaatregtelike sin na sy inhoud nader omskryf moet word, loop verskillende opvattinge wyd uiteen.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i2.1311
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 2 (1969); 154-163 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1311/1417
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 J.D. van der Vyver https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT