Twee teëgestelde kekkliedbegrippe

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Twee teëgestelde kekkliedbegrippe
 
Creator Van der Walt, J. J.
 
Subject — —
Description A. Vanaf die begin vail sy hervormingswerk het Calvyn die nood- saaklikheid van gemeentesang in die erediens beklemtoon. Hy het dit beskou as ’n gesonge gelied, aangehef ,,in die teenwoordigheid van God en sy engele ’ (voonvoonl tot die lSW-uitgawe van die Geneefse Psalmboek), en dit sodoendc saam met die bediening van Woord en Sakramente, ’n inlcgrale deel van die erediens geniaak. Dr. J. D. du Toit bet dieselfde gedagte beklemtoon en dit nog verder uitgebou: „Oor die algemeen kan ons sê dat daar te win in 011s kerke gesing word. Dis ’n font. Die predikasie is nodig, en die sent rale betekenis daarvan in ’n Protestantse erediens word deur ons nie oor die hoof gesien nie. Maar die aanbidding en lofsang mag daardeur nie teruggedring word nie. Dan sou die prediking juis sy sent rale plek en betekenis inboet. Want in Gods Woord word 011s verkondig dat ons sal kom lot die vernaamste stuk van dankbaarheid, nl. die gebed, waaronder aanbidding en lofsegging begrepe is. ’n Loisang is selfs ’11 dubbele gebed, soos die kerkvader Augustinus gesê het, sodat ons daarin nie mag verflou nie” (voorwoord tot 36 Psalme in Afrikaans, p. xii).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1962-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i5/6.1504
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 5-6 (1962); 199-203 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1504/1609
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1962 J. J. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT