Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie
 
Creator Grové, A.P.
 
Subject — —
Description In die oorweging van my opdrag — om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie — het ek my afgevra of, en in hoeverre dan, die terme „ontwikkeling” en „perspektief” in die verband met mekaar versoenbaar is. Op ’n bepaalde manier gesien dui dié woorde op twee benaderingswyses wat nogal skerp teenoor mekaar te staan kom. Rig ons ons op ontwikkeling, is die geskiedenis, die verloop in die tyd van deurslaggewende betekenis en sal ons in ’n hoë mate chronologies (of miskien anti-chronologies) te werk moet gaan, sal ons as 't ware saam met die tyd oor die hele terrein van ons poësie moet beweeg. Soek ons na perspektief, daarenteen, word die persoonlike instelling deurslaggewend, want nou staan ons stil en kan ons vanaf ’n bewus gekose, voordelige waarnemingspunt die landskap in oënskou neem, kan ons verskynsels en verhoudinge weergee soos hulle op ’n bepaalde moment in ons gesigsveld te staan kom.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v34i4/5.1423
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 34, No 4-5 (1967); 22-28 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1423/1529
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 A.P. Grové https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT