Openbaring, teologie en die regswetenskap

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Openbaring, teologie en die regswetenskap
 
Creator Postma, S.
 
Subject — —
Description In die jongste tyd is telkens en weer gewaarsku teen die gevare van oorspesialisasie en die hipertrofie van professionalisme. Die gemis aan ’n totaliteitsvisie wat hiermee gepaard gaan, word dan ook tereg teengegaan en wel deur aan die Wysbegeerte as die Wetenskap van die totaliteit van die kosmos in toenemende mate sy regmatige plek as wetenskapsintegreerder te gun. Hierdie grootmoedige gun van ’n plek in die son van geleerdheid kan egter ook uit bedenklike motiewe plaasvind. Die vakwetenskaplike kan nie of wil nie die plek en betekenis van sy spesifieke vak bepaal en bepeins nie en vind dit in elk geval moeilik om die verband tussen Gods Woord en sy besondere vak in duidelike perspektief te sien; vandaar dan ’n grootmoedige toelaat dat die wysbegeerte die „veritas” dien terwyl die eie ek tevrede is om die „utilitas” onderdanig te wees.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i6.1343
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 6 (1970); 412-440 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1343/1449
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 S. Postma https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT