Nagraadse studie aan ons universiteit (I).

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Nagraadse studie aan ons universiteit (I).
 
Creator Coetzee, J. C.
 
Subject — —
Description In ’n vorige bydrae in Koers het ek die aandag daarop gevestig dat die toekoms van ons Universiteit dan alleen verseker is as die verhouding van die nagraadse tot die voorgraadse studentetalle minstens 1 tot 2 is. Daarmee wou ek net stel dat ’n universiteit ’n aansienlike aantal nagraadsestudente moet he. Dit gaan egter nie net om die aantal nagraadsestudente nie maar wel veral om die nagraadse werk. Die aantal nagraadsestudente kan groot wees, maar dit het geen sin as die gehalte van dienagraadse werk nie ook „groot” is nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1955-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v22i5/6.1949
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 22, No 5-6 (1955); 268-275 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1949/2043
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1955 J. C. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT