Herbesinning oor gesag as „die noodsaaklike voorwaarde van die opvoeding”

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Herbesinning oor gesag as „die noodsaaklike voorwaarde van die opvoeding”
 
Creator Pistorius, P.
 
Subject — —
Description In elke wetenskap, maar veral in ’n jong wetenskap soos die Opvoedkunde, is dit noodsaaklik dat omskrywings van veral basiese begrippe van tyd tot tyd herondersoek word ten einde hulle geldigheid te verseker en daardeur moontlike afdwaling te verhoed. Veral ’n wetenskap soos die Opvoedkunde, wat as studieveld ’n intieme, tussen-menslike gebeure onder steeds veranderende omstandighede het, moet noodwendig aan toetsing van die houdbaarheid van sy begrippe aandag gee; te meer aangesien sy ontstaan nog maar van onlangse datum is, sodat sy terminologie nog nie die tyd gehad het om uit te kristalliseer tot simbole vir redelik afgebakende inhoude nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i1.1288
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 1 (1969); 27-44 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1288/1394
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 P. Pistorius https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT