Die afrikaner: definisie en konsep*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die afrikaner: definisie en konsep*
 
Creator Coetzee, J. H.
 
Subject — —
Description Die uitnodiging om deel te necm aan hierdie simposium het tot gevolg gehad dat ek deurgaans meer gewonder het oor die vraag waaroin die wêreld as’t ware so behep geraak het met die Afrika­ ner as om ’n antwoord te vind op die vraag wat deur die tcma gesuggereer word, naamlik wie is die Afrikaner eintlik? As volkekundige het ek hierin iets van die dramatiese ironic ervaar deur te dink aan daardie volke wat so veelvuldig deur ons volkekundiges besoek en waargeneem word, dat dit tot verleentheid en ergerlikheid lei. In hierdie geval bevind ek my nou in albei rolle te wete die van etnoloog en van lid van die volk op wie die mcnigvuldige disseksies uitgevoer word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i3.1205
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 3 (1977); 146-165 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1205/1314
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 J. H. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT