Exsodus van die Boerevolk

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Exsodus van die Boerevolk
 
Creator van der Walt, A. J. H.
 
Subject — —
Description Die Groot Trek het in sekere sin begin toe in die begin van die 18e eeu die eerste veeboer-pionier sy gesin, sy huisraad en sy plaasgereedskap op sy kakebeenwaens gelaai het en na sy veepos, voortaan sy leningsplaas, verhuis het. Want alhoewel die Groot Trek nóg logies nóg histories ’n voortsetting van die 18e eeuse trekbeweging is nie, is die eerste sonder die laaste tog ondenkbaar. Die 18e eeuse verspreiding het die geharde Afrikaanse baanbreker gevorm, ’n mens met weinig behoeftes, en met die selfstandigheid en die handigheid om in daardie behoeftes self grotendeels te voorsien uit die betreklik skrale materiaal wat die bodem hom gebied het. Dit het die Afrikaanse binnelandbewoner fisies en psigologies mobiel gemaak en in hierdie mobielmaking lê die noodwendige voorwaarde vir die moontlikheid van die latere groot volksbeweging.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1938-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v6i3.1738
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 6, No 3 (1938); 5-7 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1738/1833
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1938 A. J. H. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT